Honda Jazz automatic

Ek het 'n 2011 Wit Honda Jazz wat ek miskien sal wil verkoop met volle diens rekord, die kar was 2 maande terug gediens maar die kar het volle diens rekord en hy is automaties, so betroubaar en die kar ry so lekker. Hy het amper 185700 km op die klok en ek het die kar met my eie geld gekoop, ek kyk mooi na al my karre.

R85,000

seller's name'
Name: Voertuie v
seller phone number
Location: Pretoria
uploaded on
Date: 02 January, 2024

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5