Baie mooi en goed opgepasde extra cab gd6 2.8 manuel bakkie te koop. Ler sitplekke, baie mooi seiltjie vir die bak. Betroubaar soos net n hikux kan wees. 0842402258
R335,000