Opel Corsa 1.4i te koop of ruil. Enjin splinternuut. Nuwe CV joints. Nuwe brieke. Nuwe enjin mountings. Clutch kabel het gebreek gister (nuwe een klaar gekoop) en gearleaver moet reg gestel word na hy vervang is. Sukkel bietjie om in reverse te gaan Bakkie kos my amper R40 000. Te koop vir R30 000 of inruil van n goeie kar kan oorweeg word. Ek het n kar nodig. Watssap my op 061 524 7387 Voertuig in Fochville
R32,000