Ek het 'n 2011 Wit Honda Jazz wat ek miskien sal wil verkoop met volle diens rekord, die kar was 2 maande terug gediens maar die kar het volle diens rekord en hy is automaties, so betroubaar en die kar ry so lekker. Hy het amper 185000 km op die klok en ek het die kar met my eie geld gekoop, ek kyk mooi na al my karre. Hoeveel sal ek vir die kar kan kry? Dankie vir julle tyd.
R90,000