Peugeot 107, 2014 model. Baie betroubare, lig op brandstof en lae kilos. Kar is daagliks in gebruik, geen probleem nie. Klein maar getrain. Lisensie en papiere in orde.
R65,000