Honda Jazz 1.3 Automatic

Ek het 'n 2011 Wit Honda Jazz wat ek miskien sal wil verkoop met volle diens rekord, die kar was paar weke terug gediens maar die kar het volle diens rekord en hy is automaties, so betroubaar en die kar ry so lekker. Hy het amper 184700 km op die klok en ek het die kar met my eie geld gekoop, ek kyk mooi na al my karre. Hoeveel sal ek vir die kar kan kry? Dankie vir julle tyd.

R85,000

seller's name'
Name: Glovu B
seller phone number
Location: Pretoria
uploaded on
Date: 17 December, 2023

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5