Karavaan in n redelike toestand plus n rally tent.Ek het nog n vertrek vir my vacancies huisie gebou en het nie Meer die extra slaap- plek nodig nie. Die Karavaan word voetstoots verkoop.
R27,000