Hennenman :- Pragtige ruim huis te huur in n stil woonbuurt. Oop plan sit en eetkamer.. Ruim kombuis met aparte wasgoed kamer. Drie slaapkamers het ingeboude kaste en hoofkslaapkamer het sy eie badkamer, en nog n groot badkamer vir die gesin. Groot tuin met boorgat en verskeindheid vrugte bome. Toesluit motorhuis en afdak vir voertuie.
R5,500