2001 Sprite Senic. Baie netjies en silwerskoon. Die wa is 100% kamp gereed. Die wa is lekker ruim met ongelooflik baie kaste. Alles wat mens nodig het vir n lekker vakansie. Daar is plek vir 4 More See Translation
R95,000