SOOS NUUT. VOLKSWAGEN JETTA 5 TDI 2.0 Nog nooit was daar gerook in die Jetta nie. Die voertuig is in n uitstekende en uitsonderlike mooi toestand. Ongeluksvry. Vol diensrekord. Spaarsleutels nog in plastieksakkie! Baie onlangs het die Jetta n nuwe timingbelt, waterpomp en 4 nuwe injectors gekry. 18 km/l. Ongeluksvry. Alles werk reg. 149 000 km afgel. R125 000.00. Voertuig in Parys. Bel of Whatsapp vir Andr 082 977 6611.
R125,000