Citreon c4 1.6 hdi

Soek ernstige kopers . Kar kan reg gemaak word proebleem is diesel van tenk na engin gaan nie deur nie dink dit is n diesel pomp is die proebleem. Sy agter venter is ook nie reg nie. Kar kan gebruik word vir parte ens.

R12,000

seller's name'
Name: Robbie K
seller phone number
Location: Bloemfontein
uploaded on
Date: 13 August, 2023

Contact Seller