Ek verkoop my 2016 model Polo. Hy is n 1.5 Turbo Diesel met 154 000km. Die kar is in n baie goeie kondisie. Vol diensboek en spaar sleutels. Kan my bel. 0.7.1.8.3.8.3.5.1.0
R155,000