2019 Isuzu Mu-x 4x2 a/t. Dames dokter Se persoonlike Elke dag voertuig. Voldiens Rekord by GM agente, balans van waarborg en diensplan. Nuwe vooruit en 4 x nuwe Cooper Bande. 67000km Besigtiging in Brits Noordwes
R410,000