Toyota Hilux GD6 Canvas Seat covers gemaak by Kindo. Splinter nuut nog nooit gebruik nie, bakkie verkoop voordat ek dit Kan gebruik het. Dit is wasbaar en in Plein Swart van kleur. Nuwe prys nou is R5200 incl. Kontak Jaco by 0645157077 indien jy belangstel. Ek lewer nie af nie, Kan wel courier teen koper se koste.
R3,800