Middag mensa wil net vra vir hulp met kos of iets asb ons n vamilie van 3 ek my vrou en seun ek was sondag gestamp deur n bakkie en bakkie ook oor my voet gery was by hospital en 2 van my toene gebreek soos hulle se n clean break ek kan vir 6 weeke nie loop nie so kan nie los werkies gaan soek nie en ons kart kort rim en tyre so kan ook nie taxi ry See more
FREE