1999 Bmw 540i tekoop of teruil vir iets van di selle waarde bv:SUV,Bakkie,bikes.Engine is nuut oor gedoen hyt 6000km op di engine.Di kar is baie mooi binne en buite fotos se als van hom.Hys Automaties en als binne hom werk..Hyt papiere en op di pad tot volgende jaar vir meer info 0633452962/0621967146
R100,000