Sterk Trailer te Koop. Hys 3775 x 1600. Die Trailer het 2 Ton AS en Vere dus n sterk trailer en kan dus vir Konstruksie Werk of vir n Bike Trailer gebruik word 4 Bikes of 2 Quads. Dus net die Trailer wat verkoop word vir R13500 nie die Bike nie as jy die Bike wil by he R49900 dus n KTM 450 Mint Kondisie. Its only the Trailer for R13500 with the Bike R49900 its a KTM 450 Mint Condition. NO PAPERS/GEEN PAPIERE moet my nie vra waar dit is nie ek het hom so gekoop. 061 352 6153 076 020 4661
R13,500