Perfekte kamptrailer gereed vir enige wegbreek. 6 voet Trailer het spaarwiel, agterklap wat oop maak beide die trailer en extension gedeelte. "Nosecone" Baie netjiese algehele kondisie.
R25,000