Hi many people will remember my self build caravan I want to start building it in the new year I think many people can afford a caravan like this including a awning for R150 000 I just want comments about this Merry Christmas to all campers. Goeie dag baie mense sal my self geboude projek onthou ek wil vroeg in die nuwe jaar die projek begin bou en verkoop ek dink daar sal belangstelling teen n prys van R150 000 met n awning ingesluit wil maar net weet wat dink die publiek daarvan Geseende Kersfees vir al die kampers
R150,000