Warco 1000L dieselkarre beskikbaar nuut vervaardig. Baffle plate binne verminder die skud en vergemaklik die sleep van die wa. Kom kompleet met 50L/min puisi pomp met uitmeter, filter, spaarwiel en brandbluser.
R55,000