Dtv Hierdie is die regte een vir jou vir die sommer Baie mooi opgepas Gaan laai jou skoonma af daar waar sy nie terug Kan loop nie Geniet die buite lewe in die dtv Prys is negotiable Van die boot in die water sit tot as jy jou vrou vinnig gou vir brandy stuur Ry daar waar jy wil wees Op die pad Toyota 2.2 engin Kan hom delivery Ruan 060 689 3969
R94,900