2011 FORD BANTAM 1.3 XL te koop. Bakkie is en lyk letterlik soos n nuwe voetuig. 54 000 km op, Diensrekord. Nuwe Dunlop bande, nuwe mags, 'stone'chip' en rubbermat in bak. Ligte, sterk tralies. Air con, power steering. Oorspronklike Ford radoi. Sitplekke het van nuut af oortreksels opgehad. Tans goeie, duur 'canvas' tipe sitplekoortreksels op. See more
R118,500