2012 Jurgens Fleetline! Karavaan is net 3 KEER in 10 Jaar gebruik en het nooit buite gestaan nie! Eiland bed, Rally tent, Vol tent, Stoof, Mikrogolf, Eetgerei, Gasbottel, Waterbottel, Spaarwiel, Nuwe Bande, Nuwe Matte vir vloer (Kan uithaal), Gediens! Lisensie op datum, Papierwerk in Orde. PRAGTIGE KARAVAAN, MOET GESIEN WORD! R199,900 Neg! Kontak: Jaun 0661665626 (Witbank)
R199,900