Tatta indica 1.4 goeie ry toestand. Papiere in orde disk update nog op vorige eienaar se naam maar al die papier werk is reg. Anti hjck central locking. Elke dag in gebruik . Body kort hier en daar n touch up is nie n nuwe kar nie maqr n baie betroubare kar. R27000 neg.
R27,000