2021 Toyota Hilux 2.8L GD6 4X4 A/T Xtra Cab 43 000km Met sy diensplan en waarborg nog aktief Bakkie is so goed soos nuut Met die volgende Extras -RhinoMan Aliminium Canopy met Tafeltjie wat uitslaan -Spacers voor -Towbar -Air Suspesnie Agter Finansiering beskikbaar en Aflewering landswyd Vir Meer Inligting Kontak Christo op 076 642 7163
R729,900