TE KOOP OF TE RUIL WHATSAPP WAT JY HET. Suzuki gsx-f 1100. Hy het sy seat dis net laat oortrek. Ek weet nie watse model nie. Hy is gerespray. Fairings moet net klaar aanmekaar gesit word. Hy kort n agter tyre 2 flickers, footpeg moet reg gemaak word. Het nie papiere nie. Motor is in puik kondiesie. Hy is n carburetor.
R10,000