Sprite Swing 2008 Model Eilandbed en Drie kwartbed Groot Ys / vrieskas Wasbak binne Buite kombuis met Wasbak, Gasstoof en Breekware Mikrogolf Voltent en Rally tent (pragtig, lyk nog Splinter nuut) Grondseil Buite tafeltjie Spaarwiel Die karavaan is in puik kondissie More
R135,000